Vir altyd en ewig
00
DAYS
00
HRS
00
MINS
00
SECS
saam met hulle ouers, nooi

Griz

é

l Lepart

&

Rikus Labuschagne

jou / julle om hul huweliksbevestiging te vier
SATERDAG

8

MAART
14:00 vir 14:30
RSVP HIER
RSVP MAAK BINNEKORT OOP

Hoe om daar uit te kom

Geskenke

Ons sien uit na jou teenwoordigheid op ons spesiale dag. As jy 'n geskenk wil gee, sal 'n bydrae tot ons toekoms saam help om blywende herinneringe te skep.

Die bankbesonderhede is op die RSVP bladsy.

Ons Storie

Ek kies jou grys, jou misverstaan, jou redenasie wat net vir jou sin maak. Ek kies jou drome, veral die wat jy agter jou hardop-gedagtes wegsteek en jou onsekerhede wat jou soms stilweg breek. Ek kies jou verlede, en al jou stories voor my, jou mompel, jou lag en jou grappies,

as jy iets ernstig probeer vermy, jou hede, elke struikelblok en oomblik wanneer jy in jouself en jou sukses twyfel, ek kies jou toekoms, met of sonder my in dit en ek kies om jou elke dag te herinner dat ek jou kies, selfs en veral wanneer jy sukkel om jouself te kies.

Daar is 'n pad om te kies in die lewe en die een wat ek kies is saam met jou

Akkommadasie